- 1882-oorgang van Venus - Observasies naby die Hugenote Kollege in Wellington van diƩ astronomiese verskynsel. Verduideliking, foto's en agtergrond.
- Hugenotevereniging van Suid-Afrika - Franse Hugenote het hulle in die sewentiende eeu in Suid-Afrika gevestig. Vereniginginligting, die monument, die gedenkmuseum, Hugenote-vanne, en algemene inleiding.